AfriForum stuit Eskom- en Nersa-plan wat verbruikers miljarde sou kos
AfriForum het Woensdag tydelik ’n hofskikking agter geslote deure tussen Eskom en Nersa gestuit, wat verbruikers oor drie jaar sowat R54 miljard deur ’n…
Finansiële nuus, geldsake en persoonlike finansies.
AfriForum het Woensdag tydelik ’n hofskikking agter geslote deure tussen Eskom en Nersa gestuit, wat verbruikers oor drie jaar sowat R54 miljard deur ’n…
GAUTENG. – Die Demokratiese Alliansie (DA) gaan vandag ’n klag teen die passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) vir beweerde wanbesteding van belastinggeld by die nasionale…
Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het Woensdag ‘n formele ondersoek gelas na staatsbefondsing wat aan verskeie feeste toegestaan is. In…
Wanneer iemand afsterf in Suid-Afrika, skryf die wet ’n duidelike proses voor vir die afhandeling van die oorledene se boedel. Een van die eerste…
WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) in die Wes-Kaap het kennis geneem van die provinsiale regering se besluit om Artikel 91 van die…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het ’n spesiale munisipale skuldverligting goedgekeur vir inwoners wat aan sekere voorwaardes voldoen. Die inisiatief is gemik op inwoners…
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) gaan vanaf 1 September verpligte biometriese registrasie vir alle begunstigdes landwyd in sy kantore implementeer. Volgens ‘n…
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) sê dit is bekommerd oor onwettige aftrekkings wat deur sekere finansiële diensverskaffers van toelaes gemaak word. Themba…
Die Stad Tshwane het van die Pretoria-hooggeregshof se uitspraak oor die heffing van R194 per maand vir die stad se reiniging deur privaat vullisverwydering…
Die regering het op 25 Julie 2025 ’n bykomende waarborg van R48,6 miljard aan Transnet toegestaan om skuldverlossing oor die volgende vyf jaar te…