Olimpiese fakkel aangesteek in Olimpië
Die fakkel sal 26 April amptelik aan die Parys Spele se organiseerders oorhandig word by Athene se Panathenaic-stadion.
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
Die fakkel sal 26 April amptelik aan die Parys Spele se organiseerders oorhandig word by Athene se Panathenaic-stadion.
'n Jong man het Saterdag tydens die Two Oceans-marathon, ongeveer 1 km van die eindstreep, gesterf.
Die Proteas se finale wedstryd is Woensdagaand in Potchefstroom.
Onalenna KhonKhobe het volgens sy voorspelling die mansafdeling van die Two Oceans-marathon gewen.
Gerda Steyn het vanoggend die Two Oceans-marathon vir 'n vyfde keer gewen en haar persoonlike rekord vir 'n derde keer verbeter.
Hierdie historiese gebeurtenis word bespreek en sorgvuldig ontleed deur aanbieders Bert Mostert en Schalk Strauss in hul eie Afrikaanse potgooi, eksklusief toegewy aan verskeie…
Hy het nog nie in ‘n amptelike wedstryd gespeel nie maar sy trui nommer is afgetree in eer van hom.
Smith is nou tops in die wêreld met gisteraand se wen.
Die president van Parys 2024 het gesê daar is planne gemaak vir as die probleem nie opgelos kan word nie.
Die konstruksie van die ringe op die toring sal later die maand begin.