Pieter-Steph beste rugbyspeler in die wêreld
Pieter-Steph du Toit is Sondagaand in Monaco by Wêreldrugby se jaarlikse glansgeleentheid vir die tweede keer as die beste rugbyspeler in die wêreld aangewys.…
Rugbynuus, Springbokke, plaaslike rugby en internasionale wedstryde.
Pieter-Steph du Toit is Sondagaand in Monaco by Wêreldrugby se jaarlikse glansgeleentheid vir die tweede keer as die beste rugbyspeler in die wêreld aangewys.…
Die Springbokke het in Londen op Twickenham met 29-20 teenoor die Engelse Rose in die tweede toets van die Castle Lager Outgoing Tour koning…
GAUTENG. – Xander Wray van Hoërskool Riebeeckrand in Randfontein het op 28 Oktober by ‘n rugbydinee met die titel as Speler van die Jaar,…
(Kyk beeldmateriaal deur op die blou gedeeltes te druk.) OOS-KAAP. – Isabella Esterhuyze (10), wat onlangs met sarkoomkanker gediagnoseer is, het Saterdag met behulp…
Lees ook: Springbokspeler toets glo positief vir verbode middel Sibusiso Nkosi, wat in 2019 die Wêreldbeker help wen het, is vir drie jaar uit…
Lees ook: VSA-sakeman sal betaal vir Siya Kolisi se terugkeer na Sharks Siya Kolisi is amptelik weer in die Sharks span na sy kontrak…
Met ‘n oorwinning van 18-12 teen die All Blacks by die DHL-stadion in Kaapstad het die Springbokke gister verseker die Vryheidsbeker kan triomfantlik gelig…
The South African Rugby Union has written to the New Zealand Rugby Football Union to formally apologise for a sequence of events that led…
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het aan die Nieu-Seelandse Rugbyunie geskryf om formeel om verskoning te vra vir ‘n opeenvolging van gebeure wat daartoe gelei het…
Suid-Afrika het Saterdag in ‘n spanningsvolle Rugbykampioenskap-wedstryd met 31-27 teen Nieu-Seeland voor ‘n skare van meer as 60 000 op Ellispark, Johannesburg, gewen. Die…