KYK: Storm veroorsaak vloed op Laer Suidkus
KWAZULU-NATAL. – ‘n Storm het Sondagmiddag om ongeveer 15:40 die Laer Suidkus getref, wat binne minute veroorsaak het dat die paaie oorstroom is en…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Storm het Sondagmiddag om ongeveer 15:40 die Laer Suidkus getref, wat binne minute veroorsaak het dat die paaie oorstroom is en…
KWAZULU-NATAL. – Drie mense word vermis nadat die voertuig waarin hulle gisteraand in die Longacres Drive-gebied van Amanzimtoti, suid van Durban, gery het, tydens…
OEKRAÏNE. – Vier mense is dood en 19 is beseer nadat Rusland Saterdag oornagaanvalle op Oekraïne geloods het. Lees ook: Zelenski sê VSA wil…
SUID-AFRIKA. – President Cyril Ramaphosa het proklamasies 304 en 303 van 2025 onderteken wat die spesiale ondersoekeenheid magtig om bewerings van wanadministrasie en onregmatige…
VRYSTAAT. – ‘n Verdagte (29) is Saterdag in Bloemfontein in hegtenis geneem nadat hy glo met ’n menslike kopbeen aangetref is. ‘n Liggaam sonder…
Dinsdag se Powerball-boerpot staan op R103 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot staan op R7 miljoen. Lees ook:Daily lotto uitslae vir 21 Desember 2025 Dit volg nadat…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir swaar reën met moontlike oorstromings, gevaar aan lewe en skade aan huise vir vandag vir…
GAUTENG. – Die Nasionale Verbruikerskommissie het bevestig dat Domestos Lemon en Summer Fresh bleikmiddels van 750 ml, vervaardig tussen Augustus en September 2025, landwyd…
Boerpotte: Daily lotto: R50 000 Daily lottoplus: R50 000 uitslae: Daily Lotto results: 10, 17, 21, 26, 33. Daily Lotto Plus results: 05, 08,…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het aangekondig 36 van die stad se 37 swembaddens is gereed vir die feesseisoen. Lees ook: Stad Kaapstad waarsku…