Stad Kaapstad waarsku oor watertoevoeronderbreking
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku beplande onderhoud tussen 20 en 22 Desember gaan watertoevoeronderbrekings veroorsaak. Lees…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku beplande onderhoud tussen 20 en 22 Desember gaan watertoevoeronderbrekings veroorsaak. Lees…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing vir warm en ongemaklike weer vir vandag vir dele van die Noord-Kaap en Wes-Kaap uitgereik. Lees ook: Duisende…
GAUTENG. – Die SAPD in Bekkersdal, Westonaria, is op soek na verdagtes wat betrokke was in ‘n massaskietery. Lees ook: 11 dood in massaskietery…
boerpotte: Uitslae: Lotto: 05, 40, 47, 49, 53, 54. Bonus: 29. Lotto Plus 1: 06, 09, 10, 28, 38, 55. Bonus: 15. Lotto Plus 2: 08, 11, 20, 23, 37, 43. Bonus: 06
VSA. – Duisende dokumente en foto’s wat verband hou met Jeffrey Epstein is vrygestel. Lees ook: ID van SA-vrou tussen Jeffrey Epstein se boedelitems…
SIRIË. – Die Amerikaanse weermag het ‘n aanval op die Islamic State (IS)-groep in Sirië uitgevoer. Lees ook: Amerikaanse weermag val nog ‘n beweerde…
AACHEN, DUITSLAND. – ‘n Duitse man (61) is tot agt jaar en ses maande tronkstraf gevonnis nadat hy sy vrou vir jare bedwelm en…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat en KwaZulu-Natal uitgereik. Lees ook: ID…
Boerpotte: Powerball: R95 miljoen powerballplus: R4 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 11, 15, 16, 30. Powerball: 15. PowerBall Plus: 08, 21, 26, 27 49. Powerball: 04
KAAPSTAD. – ’n Stapper is Donderdag ná ‘n val op ‘n Leeukop-staproete, binne die Tafelberg Nasionale Park, dood. Luidens ‘n verklaring deur SANParke is…