Brekende Nuus
Tuis
Tuis

Help stem! Slaggat se gat-logo

6 February 2020

KIMBERLEY. – “Wees deel van die oplossing, nie deel van die probleem nie,” lui die spreekwoord.  Help ons om  Kimberley se paaie weer rybaar…

84836744_3455859431107641_3976037013307523072_n
Tuis

Dogtertjie (1) vermis

6 February 2020

LIMPOPO – Hlawuruleko Prosperity Rhikotso (1) is vermoedelik Maandag 3 Februarie 2020 omstreeks 10:00 ontvoer. Rhikotso is laas by haar woning op Olifantshoek, huisnommer…

Tuis

Vyf kry tronkstraf vir verkragting

5 February 2020

DE AAR – Die gemeenskap in Hanover in die Pixley ka Seme-distrik het ‘n groot sug van verligting geslaak toe drie verdagtes op grond…

Tuis

Brandstofpryse verlaag… dankie, korona?

4 February 2020

Gwede Mantashe, minister van minerale, hulpbronne en energie, het Maandag die nuwe brandstofpryse vir Februarie bekend gemaak. Volgens Mantashe was daar ’n daling in…

Tuis

Brand in Mallettstraat

1 February 2020

KIMBERLEY – “Kom gou, my buurman se huis is aan die brand!” Omstreeks 11:15 op 1 Februarie het ’n inwoner in Mallettstraat die brandweer…

65e57406-59ae-45e4-bf6a-8263e839c1f1
Tuis

Polisie vra Kimberliete se hulp

1 February 2020

KIMBERLEY – Die polisie rig ’n versoek aan Kimberliete om te help met inligting in verband met ’n tref-en-trap-ongeluk. Kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, sê…

e51b561b-e8d5-4040-8a4d-14673a724f56
Tuis

Eskom beplan fase 2 beurtkrag

1 February 2020

KIMBERLEY – Beurtkrag doen nog steeds die rondte. Vandag word beurtkrag vanaf 09:00 tot en met 06:00 Maandagoggend geïmplementeer. “Ons vra die Suid-Afrikaners om…