Brekende Nuus
Tuis
Tuis

Nuusflits doen ‘n “drive-through” vir ANC paaie.

10 January 2020

Nuusflits doen ‘n “drive-through” in die area waar die ANC se 108-jaar-oue vieringe môre plaasvind. Kyk watter paaie môre toe is by die skakel: https://nuusflits.com/…/kimberliete-julle-is-veilig-se-poli…/

Tuis

Kimberley verwelkom dr. Sander

7 January 2020

Heinrich Sander (25), die nuwe tandarts by Dentists @ Memorial, kon nie die geleentheid wat hy in Kimberley gekry het, deur sy vingers laat…

f898n
Tuis

Werksgeleentheid by Hoërskool Noord-Kaap

7 January 2020

Daar is tans ‘n tydelike departementele pos beskikbaar by Hoërskool Noord-Kaap. Die geskikte kandidaat gaan fisiese wetenskap in Afrikaans en Engels moet aanbied. Aanstellingsdatum…

Tuis

Pekingese-hondjies vermis

7 January 2020

KIMBERLEY- Saterdag het twee Pekingese-hondjies (Coco en Maximus) na die stormweer in Markotterstraat New Park weggeraak. Anina en haar gesin was nog met vakansie…

Tuis

’n Rolstoel vir oom Leon Verreynne

7 January 2020

Leon Verreynne (58), wat al meer as 300 dae in die Mediclinic Gariep lê met Gullain Barré-sindroom, benodig ’n spesiale rolstoel om sy vordering…