Vandag se weer: “Partly cloudy throughout the day.”
KIMBERLEY – ’n Minimum van 16.18°C en ’n maksimum van 25.13°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Beskrywing: Partly cloudy throughout the day. Wind:…
KIMBERLEY – ’n Minimum van 16.18°C en ’n maksimum van 25.13°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Beskrywing: Partly cloudy throughout the day. Wind:…
KIMBERLEY – Gefrustreerde inwoners van Ortleppstraat in Kimberley is baie ongelukkig oor die water wat al vir drie maande in dié straat loop. Die…
VRYSTAAT – ’n Vroulike verdagte (42) wat aan die finansiële departement van die polisie op Ficksburg verbonde was, is vir bedrog in hegtenis geneem.…
Die jaarlikse beoordelingsessie van die Batho Pele-uitnemendheidstoekennings het op Vrydag 21 Februarie in Galeshewe plaasgevind. Lt.-kol. Marli Strydom is deur brig. Earl Mills vir…
KWAZULU-NATAL – Drie verdagtes is in Chatsworth in hegtenis geneem nadat hulle met 22 gesteelde televisiestelle in hulle besit betrap is. Die gesteelde goedere…
KEIMOES – Op 23 Februarie 2020 het konstabels van die misdaadvoorkomingseenheid op Keimoes inligting rakende dwelms en ’n vermeende dwelmhandelaar opgevolg. Kol. Mashay Gamieldien,…
KAAPSTAD – Die polisie ondersoek ’n saak van roekelose bedreiging van ’n kind nadat ’n vrou na bewering Sondag ’n kind (3) alleen in…
KALIFORNIË – ’n Man van Kalifornië wat tot die rand van die atmosfeer wou vlieg, is dood nadat sy tuisgeboude vuurpyl in die woestyn…
WES-KAAP – Die gemeenskap van Ravensmead op die Kaapse Vlakte wil sien hoe geregtigheid vir die dood van hulle geliefde Tazne van Wyk geskied.…
KIMBERLEY – Die nasionale onderwys-, gesondheid- en verwante werkersvakbond (Nehawu) in die Noord-Kaap neem kennis van die voortdurende afknouery en viktimisasie van lede en…