Familie wend hulle tot privaatvervolging ná Brakpan-man se ‘marteldood’
Foto’s van beweerde moordtoneel in berig. GAUTENG. – Emmanuel Mbense (52) se familie het AfriForum se privaatvervolgingseenheid genader ná nuwe besonderhede oor sy dood…
Foto’s van beweerde moordtoneel in berig. GAUTENG. – Emmanuel Mbense (52) se familie het AfriForum se privaatvervolgingseenheid genader ná nuwe besonderhede oor sy dood…
WES-KAAP. – Zwelinjani Mbola (22) het Maandag op aanklag van moord en lykskending in die Ceres-landdroshof verskyn. Mbola het glo vir Peter Joubert (43)…
Die ANC het gesê dit hoop die land se G20-vennote sal druk plaas op die administrasie van die Amerikaanse president, Donald Trump, om Suid-Afrika…
VSA. – Jubilant Sykes (71), bekende operasanger, is Maandagaand in sy huis in Los Angeles met ‘n mes doodgesteek, vermoedelik deur sy seun Micah…
KWAZULU-NATAL. – Henrico Oosthuizen (17) van Newcastle het aan sy beserings gesterf nadat hy Sondag 7 Desember ernstig beseer is toe hy glo probeer…
VSA. – Een student is gistermiddag dood en een is beseer in ‘n skietery by die Kentucky State-universiteit in die VSA. Lees ook: Vliegtuig…
NOORD-KAAP. – Mike Gombi (31), Alex Massango (31) en Simon Chioze (31), Mosambiekse burgers, is onlangs in die Douglas-streekhof tussen 25 tot 27 jaar…
FLORIDA, VSA. – ‘n Klein vliegtuig het Maandagaand op ‘n pad in Florida beland en een motor tydens ‘n noodlanding getref. Lees ook: Aardbewing…
‘n Aardbewing van 4.3 op die Richterskaal het Maandagaand naby Springbok in die Noord-Kaap getref. Lees ook: Verskeie mense beseer ná 7.5-aardbewing in Japan…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Wes, Gauteng en Vrystaat uitgereik. Lees ook: Regter…