Regter beslis Ghislaine Maxwell-hofdokumente kan vrygestel word
NEW YORK, VSA. – ‘n Federale regter in New York het beslis dat die departement van justisie hofdokumente oor Ghislaine Maxwell kan vrystel. Lees…
NEW YORK, VSA. – ‘n Federale regter in New York het beslis dat die departement van justisie hofdokumente oor Ghislaine Maxwell kan vrystel. Lees…
Boerpotte: PowerBall: R77 miljoen. PowerBall Plus: R16 miljoen. Uitslae: PowerBall: 11, 36, 41, 43, 46. Powerball: 08. PowerBall Plus: 16, 27, 30, 40, 41. Powerball: 14.
MPUMALANGA. – Drie vroue het Sondag verdrink nadat hulle deur vinnig vloeiende water van die Middelburgdam meegesleur is. ‘n Groep van ses vroue is…
GAUTENG. – Vyf beskuldigdes wat glo probeer het om na Rusland te reis om by die Russiese weermag aan te sluit, is in die…
NOORD-KAAP. – Royal Luthando Witbooi (20) is deur die Springbok-streekhof tot 10 jaar effektiewe tronkstraf gevonnis nadat ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan is.…
Kuberkenners waarsku dat ’n toename in bedrog voorkom waar misbruikers WhatsApp-verifikasiekodes bekom om toegang tot gebruikers se rekeninge te kry. Die aanvaller versoek ’n…
NOORD-KAAP. – Chris Blaauw (19) is deur die Petrusville-streekhof, sittend op De Aar, tot 20 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir die moord op Deon…
NOORDWES. -Twee verdagtes is Maandag in hegtenis geneem toe die polisie se Valke ‘n R100-miljoen dwelmlaboratorium met dwelms in Makapanstad tot niet gemaak het.…
SAULSVILLE. – Die polisie is op soek na drie verdagtes in verband met ‘n massaskietery in Saulsville op Saterdag. Lees ook: 11 dood in…
KAAPSTAD. – Volgens die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie is die vervanging van water- en rioolpype op datum. Lees ook: Kaapstad…