Hommeltuigboot eerste keer ingespan vir redding
VSA. – Volgens die Amerikaanse weermag het ’n onbemande Amerikaanse hommeltuigboot die bemanning van ’n Amerikaanse Apache-helikopter opgespoor en gered nadat dié helikopter, wat…
Belangrike internasionale nuus en wêreldgebeure.
VSA. – Volgens die Amerikaanse weermag het ’n onbemande Amerikaanse hommeltuigboot die bemanning van ’n Amerikaanse Apache-helikopter opgespoor en gered nadat dié helikopter, wat…
MPUMALANGA. – Die grensbestuursowerheid (BMA) het bevestig dat nog 168 Mosambiekse burgers Sondag suksesvol deur die Lebombo-grenspos verwerk en gerepatrieer is. Volgens BMA-kommissaris, dr.…
Internasionale lugrederye wat in Suid-Afrika sake doen, hoef voortaan nie meer aan swart ekonomiese bemagtigingsvereisgtes (SEB) te voldoen vir die verkryging of hernuwing van…
MIDDE-OOSTE. – Die “vrede” tussen Israel en Iran is opnuut onder druk, nadat die twee lande weer missielaanvalle uitgeruil het. Dit terwyl die Houthi-beweging…
Wêreld-oseanedag wat vandag 8 Junie wêreldwyd gevier word, het ten doel om bewustheid te skep oor die rol van die oseane en die belangrikheid…
FILIPPYNE. – ‘n Kragtige aardbewing van 7,8 op die Richterskaal het vanoggend die suidelike Filippyne geskud. Minstens 19 mense is dood en meer as…
JAPAN. – Amptenare in Japan het 94 munisipale skole en ses provinsiale skole in Utsunomiya gesluit om leerlinge se veiligheid te verseker terwyl tientalle…
Dit is ‘n vraag wat al die afgelope paar maande aan my knaag. Sedert die vrystelling van die fliek The Age of Disclosure verlede…
Navorsers van die Universiteit van Cambridge het met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) ’n nuwe metode ontwikkel om entstof te ontwerp. Dié entstof kan…
DENEMARKE. – Lego het die grootste stel in die maatskappy se geskiedenis, gemeet aan die aantal stukke, bekend gemaak. Dit herskep Barcelona se ikoniese…