Mexiko se asemrowende sokkerveld in ‘n krater
MEXIKO. – Net suid van Mexikostad, binne-in die krater van ’n uitgedoofde vulkaan, lê die Veld van die Gode – een van die wêreld…
Belangrike internasionale nuus en wêreldgebeure.
MEXIKO. – Net suid van Mexikostad, binne-in die krater van ’n uitgedoofde vulkaan, lê die Veld van die Gode – een van die wêreld…
WES-KAAP. – Die Overstrand-munisipaliteit het sy insidentebeheersentrum (ICC) geaktiveer om reaksiemaatreëls te koördineer ná voorvalle van xenofobie en intimidasie teen buitelandse burgers in Kleinmond,…
WES-KAAP. – Die DA sê interregeringsamewerking is noodsaaklik vir die R17,4 miljard-projek vir die suksesvolle uitbreiding van Kaapstad Internasionale Lughawe. Noko Masipa, DA-woordvoerder oor…
LIMPOPO. – Twee verdagtes is in Mosambiek in hegtenis geneem nadat Ernst (71) en Dina Marais (73) van Mosselbaai in die Kruger Nasionale Park…
Die presidensie sê hy neem kennis van die Internasionale Geregshof (ICJ) se onlangse bevel wat nuwe sperdatums in die saak tussen Suid-Afrika en Israel…
Tom Hanks, wat weer die stem van Woody vertolk, sê die film Toy Story 5 het ’n meer moderne en emosionele invalshoek as die…
Meer as 38 900 tydelike invoerpermitte is reeds uitgereik vir buitelandse voertuie wat Suid-Afrika binnekom. Vanaf 1 Junie moet alle reisigers wat Suid-Afrika binnekom…
VSA. – ’n Man van Butler County in Pennsilvanië was glo só ontsteld nadat sy vrou om ‘n egskeiding aansoek gedoen het dat hy…
LAOS. – Volgens Euronews het vier van die vyf mans wat meer as ‘n week lank in ‘n oorstroomde grot in Sentraal-Laos vasgekeer was,…
VSA. – Altesaam 2 552 mense is ongeveer twee weke gelede tydens ’n groot geloofsbyeenkoms in Jacksonville, Florida in die Atlantiese Oseaan gedoop, wat…