Huidige Ebola-uitbreking kan dodelikste nóg raak
INTERNASIONAAL. – Die huidige Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo is op koers om die dodelikste uitbreking van die siekte nóg te oortref,…
Belangrike internasionale nuus en wêreldgebeure.
INTERNASIONAAL. – Die huidige Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo is op koers om die dodelikste uitbreking van die siekte nóg te oortref,…
ASIë. – Die Stille Oseaan se tifoonseisoen is in volle swang, met drie storms – Dolphin, Peilou en Chan-Hom – wat terselfdertyd deur die…
Die verdediging het dr. Jennifer Tufts skerp uitgevra oor Lindsay Clancy se behandeling, haar medikasie en die gebruik van telemedisyne.
VERENIGDE KONINKRYK. – Justin Swaddle (20) is tot twee jaar tronkstraf gevonnis nadat hy as tiener 117 meisies tussen 13 en 17 jaar oud…
KANADA. – ’n Porter Airlines-vlug is gekanselleer nadat ’n jong kind herhaaldelik geweier het om tydens die opstyg ’n veiligheidsgordel te dra, wat die…
COLOMBIë. – Minstens 132 mense is dood en ’n noodtoestand is afgekondig nadat Colombië deur een van die grootste aardbewings in jare getref is.…
VSA. –Die moordverhoor van Lindsay Clancy, ’n voormalige verpleegster van Duxbury, Massachusetts, is tans in sy tweede week by die Plymouth hoër hof. Clancy…
ENGELAND. – Betty Bromage, ’n 97-jarige vrou van Cheltenham, het haar eie Guinness-wêreldrekord as die oudste vrou om ’n vlerkloop (wing walk) te voltooi,…
OREGON. – Suid-Afrika se spiesgooi-sensasie, Jan-Hendrik Heymans (19), het Vrydag 7 Augustus 2026 die goue medalje in die spiesgooi vir mans by die o.20-Wêreldatletiekkampioenskapsbyeenkoms…
CHINA. – Inwoners van die ooste van China tref voorbereidings vir die aanslag van Tifoon Dolphin. Hierdie tifoon het verlede week in ’n kort…