Kleinkaroo Kaviar

Oudtshoorn
Western Cape

Volg ons |

'n Smaaklike VRUGTE gegeurde pêrel wat lyk soos kaviar.  Gemaak van 'n plantbasis gelatine - die pêreltjie "rus" in 'n vrugte gegeurde sous.   Garneer  kaasborde, yogurt, nageregte, koue vleise ens. hiermee op. Smaaklik, anders en mooi!!  Wees anders. Gee 'n geskenk wat "proe"...

www.kleinkarookaviar.co.za 

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App