Uniwes Trading

Nelspruit
Mpumalanga

Volg ons |

Welkom by Uniwes Trading, waar elke klient saak maak. 

Ons is 'n gevestige besigheid in die Nelspruit/ Witrivier area vir laaste 12 jaar.

Ons spesialiseer in die volgende:

  1. Bouwerk - Aanbouings; Veranderings selfs 'n hoenderhoek in die hoek van die erf.
  2. Herstelwerk - Algemene herstelwerk, enigesiets in en om die huis en besigheid
  3. Tuindienste - In en om Nelspruit
  4. 3D Printing - Geskenkies of net iets snaaks wat nie in winkels beskikbaar is nie

Ons kom uit na julle vir 'n gratis kwotasie

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App
Johan du Plessis Sculptor
SharLeBel Foodies Delight
Yoga in the Hoek
Impromptu Plumbers
Bleddie Nice Gifts
Amanzi Op Die Strand
Asra Electrical and Handyman Services
Uniwes Trading
Kleinkaroo Kaviar
Kareekloof Game Farm