Vrou sterf in ongeluk
'n Vrou het Vrydagaand in 'n ongeluk tussen 'n VW Golf en 'n Toyota Fortuner gesterf.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,464 op Sunday 3 March 2024.
'n Vrou het Vrydagaand in 'n ongeluk tussen 'n VW Golf en 'n Toyota Fortuner gesterf.
Oorlewendes het aan Reaction Unit South Afrika vertel 'n brand het glo omstreeks 23:30 die vorige nag uitgebreek.
Die bestuurder van 'n motorvoertuig is Vrydagaand in die geparkeerde voertuig doodgeskiet en 'n insittende gewond.
'n Besoekende stapper wat Vrydagmiddag laat van 'n krans op 'n staproete in die Jonkershoek-natuurreservaat geval het, het gesterf.
Motoriste het stilgehou om na die diere, wat op die hoofweg geloop het, te kyk.
'n DBV-inspekteur is Vrydag deur 'n boomslang gepik wat sy besig was om te verwyder.
'n Prokureur is Donderdag in die Wynberg-streekshof aan statutêre verkragting en ande seksuele misdade skuldig bevind.
'n Vrou wat glo saam met makkers haar man se moord beplan het se verhoor is tot 10 Junie uitgestel.
Die polisie in die Noord-Kaap het verlede week op meer as R6 m. se onwettige sigarette beslag gelê.