Pravin Gordhan tree af na verkiesing
Hy is al sedert 2009 in die regering na voormalige president Jacob Zuma hom as die minister van finansies aangestel het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,469 op Friday 8 March 2024.
Hy is al sedert 2009 in die regering na voormalige president Jacob Zuma hom as die minister van finansies aangestel het.
Die ANC het glo slegs dele van die rekords aan die DA oorhandig.
Die verdagte, wat deur die provinsiale georganiseerde misdaadeenheid gesoek word, woon glo steeds in Suid-Afrika.
'n Polisielid wat besig was om te oefen, het Woensdag 'n verdagte ná 'n beweerde gewapende roof vasgetrek.
Met ‘n rekord van 30 oorwinnings en slegs twee nederlae kon veertien van Kevin se opponente nie hul bewussyn tot die laaste rondte behou…
Die roman is die vierde in die gewilde Ludo Labuschagne-reeks.
Internasionale Vrouedag dien as herinnering dat die bevordering van vroue se regte ekonomieë kan ontwikkel en beter samelewings skep.
Die belangrikste is om die wedstrydervaring saam met jou kind te geniet.
"Jy’t die mooiste hart. Baie lief vir jou. Ek eer God dat Hy my gekies het om jou pappa te wees.”
Amor sê Kylie het in ’n merkwaardige vrou ontwikkel en sy kan nie trotser wees nie.