eThekwini-werkers het tien dae om hulle werk te red na onwettige staking
Die werkers, van die Suid-Afrikaanse munisipale werkersunie staak al van verlede week af vir meer geld.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,469 op Friday 8 March 2024.
Die werkers, van die Suid-Afrikaanse munisipale werkersunie staak al van verlede week af vir meer geld.
Hulle het hul burgers gewaarsku om groot groepe mense te vermy, die media dop te hou en om bewus te wees van hulle omgewing.
Die slagoffers kon weens selfone wat glo as gevolg van die gebrek aan elektrisiteit nie gelaai is nie, nie hulp ontbied nie.
'Die man wat wou help is geskiet en kritiek beseer, waarna hy deur nooddienste vir dringende mediese hulp na 'n nabygeleë hospitaal geneem is.
72 402 mense is gewond sedert die oorlog op 7 Oktober begin het.
Die hofbevel magtig die munisipaliteit se wetstoepassers, die SAPD en die Rooi Miere om tydens die afbreking en verwydering betrokke te wees.
Twee van die verdagtes in die Meyiwa-saak het gesê hulle is deur die polisie aangerand tot hulle skuld erken het vir die moord op…
Dr. Xiangguo Qiu en haar man het virusse in Januarie 2021 van ‘n Kanadese laboratorium na China gestuur.
Volgens konst. Ngcobo het twee manspersone in die voertuig gesê hulle jaag met die oorledene hospitaal toe.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.