Paar op kleinhoewe oorval en aangerand
'n Man en vrou is Woensdagoggend vroeg op 'n kleinhoewe buite Mooinooi in Noordwes oorval en aangerand.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,489 op Thursday 28 March 2024.
'n Man en vrou is Woensdagoggend vroeg op 'n kleinhoewe buite Mooinooi in Noordwes oorval en aangerand.
Kom besoek ons gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley.
Hulle glo daar is ’n saak van volksmoord teen Israel met hoe die oorlog uitgevoer word.
Geen inligting oor beserings of die oorsaak van die ongeluk is bekend nie.
'n Beskuldigde is vir poging tot verkragting van sy buurvrou direk tot vyf jaar tronkstraf gevonnis.
Die slagoffers van 'n voertuigkaping is Woensdag ongeveer 3 km van die misdaadtoneel afgelaai. Die voertuig is later teruggevind.
Ses konstruksiewerkers wat besig was om slaggate reg te maak is vermis en vermoedelik dood na die Francis Scott Key brug inmekaargeval.
Die ondersoekbeampte het in sy verklaring genoem die verdagtes is in CCTV-beeldmateriaal gesien.
Ses verdagtes is vir beweerde ontvoering en huisroof vasgetrek nadat 'n slagoffer en sy vriend in 'n huis oorval, ontvoer en beroof is.
Setshwantsho is ook nou die hoofverdagte in die moord op haar seun, ook vir lewensversekering.