Polisie vra hulp om gesoekte verdagtes op te spoor
WES-KAAP. – Thembelani Gqum en Ayazolo Fulu word deur speurders van die eenheid vir ernstige en geweldsmisdaad gesoek. Hulle word vermoedelik aan vyf moorde…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,517 op Thursday 25 April 2024.
WES-KAAP. – Thembelani Gqum en Ayazolo Fulu word deur speurders van die eenheid vir ernstige en geweldsmisdaad gesoek. Hulle word vermoedelik aan vyf moorde…
GAUTENG. – Die polisie hou 57 immigrante aan wat Woensdag by ‘n huis in Mngadi was om Mosambiekse-identiteitsdokumente te bekom wat daar gemaak word.…
GAUTENG. – Siphamandla Peterson (15) en Sibusiso Sibiya (17), wat op Maandag 15 April op ‘n skoolkamp by Adventure Ranch in Centurion verdrink het,…
LONDEN, ENGELAND. – Perde sonder ruiters van die Household Cavalry is Woensdagoggend in Londen se strate opgemerk nadat hulle tydens ’n oefensessie losgebreek het.…
REVUE 2024! is ’n nasionale revuekompetisie wat weer vanjaar vanaf 12 tot 28 Augustus deur Lefra Produksies en VIA aangebied word. Beide laerskole en…
PRETORIA, GAUTENG. – ’n Man is Woensdagaand beroof toe hy op die R80 in Pretoria besig was om sy motorband te ruil. Volgens berigte…
JEFFREYSBAAI, OOS-KAAP. – ’n Nuwe sandkunstenaar, Innocent, het strandgangers op Jeffreysbaai se hoofstrand met sy unieke sandbeelde verras. Die toerismesentrum is “verheug” om weer…
NAMIBIË. – Twee mense is dood en nagenoeg 40 beseer in ’n ongeluk Woensdag tussen twee toerbusse, ’n kleiner bus en een bakkie. Een…
MALVERN, GAUTENG. – ’n Brand het Woensdag by die bekende Pure & Cool Roadhouse in Malvern-Oos uitgebreek. Inwoners is gewaarsku om die area te…
TAMPA, FLORIDA. – ’n Krokodil wat onder die wiel van ‘n vliegtuig op die aanloopbaan gerus het, het Woensdag ’n vlug op die Florida-lugmagbasis…