Bestuurder en pasiënt sterf in ambulansongeluk
POSTMASBURG, NOORD-KAAP. – ’n Ambulansbestuurder (34) en ’n pasiënt (38) is Dinsdagoggend op die R385 tussen Postmasburg en Groenwater in ‘n ongeluk dood. Die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,537 op Wednesday 15 May 2024.
POSTMASBURG, NOORD-KAAP. – ’n Ambulansbestuurder (34) en ’n pasiënt (38) is Dinsdagoggend op die R385 tussen Postmasburg en Groenwater in ‘n ongeluk dood. Die…
GAUTENG. – ‘n Gesoekte misdadiger wat op borg uit was, is Dinsdagaand deur die polisie doodgeskiet na inligting ontvang is oor die liggaam van…
Lees ook: Twee gevangenisbeamptes dood in aanval op voertuig met gevangenes NORMANDIë, FRANKRYK. – Die polisie in Normandië, Frankryk, is steeds op soek na…
Werklike video-opname van ongeluk in berig. NOORDWES. – Kgaugelo Masenya (19), die seun van ‘n polisiebeampte, het na amper drie jaar op aanklagte van…
Tennisaanhangers kan begin opgewonde raak oor die nuwe dokumentêr oor die laaste tydperk in Roger Federer se tennisloopbaan. Federer: Twelve final days word op…
Lees ook: Tien mense beseer in nog ’n Boeing-vliegtuigongeluk VSA. – Boeing kan krimineel aangekla word oor twee vliegtuigongelukke waarin 346 mense dood is.…
GAUTENG. – Lehlogonolo Mary Bokaba (29) van Saulsville in Pretoria is tot 10 jaar direkte gevangenisstraf vir elk vir die moord op haar dogters,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Taxi met skoolkinders het vanoggend op die hoek van Boshof- en Bulwerstraat in Pietermaritzburg op ‘n nippertjie na in ‘n swembad…
Met die winter wat al hoe nader kruip, raak mens lus vir warmer disse. Hier is ’n maklike, blitsige groentesopresep wat die winter warmer…
Lees ook: Suid-Afrika weer na internasionale geregshof oor Israel DEN HAAG. – Die Internasionale Geregshof sal Donderdag en Vrydag sittings hou oor Suid-Afrika se…