Polisie vernietig 14 000 vuurwapens
GAUTENG. – Die polisie het Donderdag altesaam 14 000 vuurwapens, dele van vuurwapens en ammunisie vir die 2024/ 2025 finansiële jaar in Vanderbiljpark vernietig.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,595 op Friday 12 July 2024.
GAUTENG. – Die polisie het Donderdag altesaam 14 000 vuurwapens, dele van vuurwapens en ammunisie vir die 2024/ 2025 finansiële jaar in Vanderbiljpark vernietig.…
LIMPOPO. – Pfundzo Eddie Ramafamba (33), die verhoorafwagtende wat Dinsdagoggend uit wettige aanhouding in Thohoyandou ontsnap het, is weer veilig agter tralies. Kol. Malesela…
KWAZULU-NATAL. – Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi het Opod, die polisiewaghond, van samewerking verseker nadat nege polisiebeamptes Donderdagoggend op aanklag van poging tot moord in hegtenis…
MPUMALANGA. – Nomthandazo Matsane (50) is Woensdag deur die gespesialiseerde kommersiële hof op Nelspruit aan bedrog skuldig bevind. Kapt. Dineo Lucy Sekgotodi van die…
MPUMALANGA. – Die verbrande liggaam van ‘n jong vrou is Woensdagaand omstreeks 18:00 op Pienaar gevind. Kapt. Magonseni Nkosi sê die liggaam van ‘n…
OOS-KAAP. – ‘n Ma wat glo haar 2-jarige seun Maandag vermoor het, bly in aanhouding terwyl die saak tot 17 Julie uitgestel is. Die…
WES-KAAP. – ‘n Foto van pikkewyne wat straataf swem op Bettiesbaai word wyd op sosiale media gedeel. Hennie Groenewald, wat die foto by Tanya…
OOS-KAAP. – Kungawo Nyhweba (19) se liggaam is op Alice gevind nadat sy Vrydag van haar huis vermis geraak het. Lt.kol. Siphokazi Mawisa sê…
GAUTENG. – Soos bo in die video gesien kan word, het die polisie Dinsdag suksesvol op ‘n dwelmlaboratorium op De Deur toegeslaan. Die polisie…