Lotto uitslae vir 7 September 2024
Boerpotte: Lotto: R33 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R2 miljoen Uitslae: Lotto: 02, 07, 18, 29, 40, 49. Bonus: 38 Lotto Plus 1: 03, 19, 24,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,652 op Saturday 7 September 2024.
Boerpotte: Lotto: R33 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R2 miljoen Uitslae: Lotto: 02, 07, 18, 29, 40, 49. Bonus: 38 Lotto Plus 1: 03, 19, 24,…
GAUTENG. – Ses verdagtes is vroeër vandag in Germiston, tydens ‘n cross pavement-rooftog doodgeskiet toe ‘n skietery met wetstoepassers uitgebreek het. Cross pavement-rooftogte kan…
VRYSTAAT. – Twee verdagtes het Donderdag in die Springfontein-landdroshof verskyn op aanklag van bedrog, nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle ‘n bankkaart gekloon…
NOORDWES. – Altesaam 17 verdagtes is Vrydag in Tweelaagte, naby Sun City, in hegtenis geneem met 32 onwettige vuurwapens in hul besit. Kol. Katlego…
Foto: Road Traffic Management Corporation LIMPOPO. – Die polisie in die provinsie het Donderdag 11 verkeersbeamptes vir beweerde korrupsie in hegtenis geneem. Brig. Hulani…
GAUTENG. – Bethuel Lesetja Makgetha (50), ‘n voormalige onderwyser, is deur die Tembisa-landdroshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n 13-jarige leerder in 2019…
WES-KAAP. – Husain Mukadam (72) is Dinsdagoggend ná middernag tydens ‘n huisroof in President Brandstraat in Parow oorlede. Volgens sers. Wesley Twigg het verdagtes…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Persoon het Vrydag gesterf toe ‘n ligte voertuig van ‘n brug op die R102 naby Maidstone in Tongaat gestort het. Kelsey-Jae…
GAUTENG. – Twee verdagtes is Vrydagmiddag doodgeskiet in ‘n skietery met die Valke se taktiese operasiespan (TOMS) in Brackendowns, suid van Johannesburg. Kol. Katlego…
NOORD-KAAP. – Munisipale personeel in Kimberley het teen Donderdag verlede week reeds hulle 40-uur-werkweek voltooi. Dit het veroorsaak dat ‘n stukkende waterpyp in Kenilworth…