Verdagte vas vir beplande bomaanval by Lady Gaga-konsert glo onlangs uit VSA gesit
BRASILIЁ. – Die verdagte wat glo die bomaanval vir Lady Gaga se konsert op Saterdag beplan het, is na bewering onlangs uit die VSA…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,894 op Wednesday 7 May 2025.
BRASILIЁ. – Die verdagte wat glo die bomaanval vir Lady Gaga se konsert op Saterdag beplan het, is na bewering onlangs uit die VSA…
Rusland en Oekraïne het mekaar oornag aangeval voor die drie dae lange skietstilstand op 8 Mei begin. Lees ook: Vier hooflughawens in Rusland gesluit…
PAKISTAN. – Indië het aanvalle op beweerde terroriste-teikens in Pakistan en Pakistanse beheerde gebiede geloods uit weerwraak vir die terreuraanval op Kashmir twee weke…
VATIKAAN. – Kardinale is tans besig om voor te berei vir die verkiesing van die 267ste pous. Lees ook: Kardinale berei voor vir…
PRETORIA. – Die Pretoria-hooggeregshof sal later ’n beslissing maak in die DA se aansoek teen die Wysigingswet op Billike Indiensneming. Lees ook: DA gaan…
PRETORIA. – Die Noord-Gautengse hooggeregshof het beslis president Cyril Ramaphosa moet redes gee vir die teken van die Nasionale Gesondheidsversekeringwet (NGV). Lees ook: Mediese…
GAUTENG. – Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se taakspan vir vermiste persone het, in samewerking met die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling se WVK-eenheid,…
LIMPOPO. – Morudi Frank Phetla, ‘n verpleegkundige van Jane Furse, is in Maart ontvoer en vermoor. Drie verdagtes, insluitend ‘n 60-jarige vroulike familielid van…
MPUMALANGA. – ’n Man (63) is tot lewenslange tronkstraf en addisioneel nog 10 jaar vir ontvoering en verkragting van ‘n vrou (53) in die…
NOORDWES. – ’n Verdagte vrou (47) het op aanklagte van poging tot moord en kindermishandeling van haar 14-jarige dogter in die Molopo-landdroshof verskyn, waar…