Malema weer in hof vir vuurwapensaak
OOS-LONDEN. – Die EFF-leier Julius Malema en sy voormalige lyfwag, Adrian Snyman, verskyn vandag weer in die hof vir die 2018-vuurwapensaak. Lees ook: Malema…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,969 op Monday 21 July 2025.
OOS-LONDEN. – Die EFF-leier Julius Malema en sy voormalige lyfwag, Adrian Snyman, verskyn vandag weer in die hof vir die 2018-vuurwapensaak. Lees ook: Malema…
GASA. – Die Hamas-beheerde gesondheidsministerie het gesê 67 mense wat gewag het vir ’n VN-noodhulptrok is deur die Israeliese weermag gedood. Lees ook: Polisie…
FlySafair het bevestig die meeste van hulle vlugte gaan vandag voort soos geskeduleer, maar verskeie vlugte is gekanselleer as gevolg van die staking deur…
KWAZULU-NATAL. – Vyf lede van ‘n gesin, met ’n driejarige en ’n twee maande oue baba, is Sondagaand in ’n noodlottige botsing tussen ‘n…
WES-KAAP. – Gert Hills (81) van Kamdebolaan, Old Place, Knysna, het Vrydag vermis geraak. Sy vrou het hom by die Krysna-polisiekantoor as vermis aangemeld,…
Deur LiG-redaksie Iewers in Mei 2021 het ek begin hoes, en daar was geen medisyne wat my aanhoudende hoesery kon stopsit nie. Toe my…
GAUTENG. – Martha Christina (67), wat aangekla is van strafbare manslag en versuim om by ‘n ongelukstoneel stil te hou, is deur die Germiston-landdroshof…
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte (29) is Saterdag deur die Valke in Greytown, KwaZulu-Natal, in hegtenis geneem. Hy het glo gedurende Oktober 2020 ‘n Toyota…
WES-KAAP. – Tussen Julie 2024 en Mei 2025 het die Stad Kaapstad se metropolisie-CCTV-netwerke 215 breek-en-grypinsidente (smash and grab) aangeteken. Die meeste van hierdie…
LIMPOPO. – Twee polisiebeamptes en ‘n algemene skoonmaker van Modimolle-polisiekantoor (voorheen Nylstroom) is ná ‘n gesamentlike ondersoek deur die teen-korrupsie-eenheid en plaaslike kriminele rekordsentrum…