SA-roeier dood ná voertuig haar tref
JOHANNESBURG. – Princeton-universiteit het bekendgemaak dat ‘n student aan die universiteit, Kerry Grundlingh (27), dié naweek oorlede is nadat sy in Johannesburg op haar…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,977 op Tuesday 29 July 2025.
JOHANNESBURG. – Princeton-universiteit het bekendgemaak dat ‘n student aan die universiteit, Kerry Grundlingh (27), dié naweek oorlede is nadat sy in Johannesburg op haar…
GAUTENG. – Sowat 20 leerlinge, verbonde aan Hoërskool Greenside, Hoër Meisieskool Parktown en Hoërskool Roosevelt is Maandagoggend omstreeks 07:00 in ‘n ongeluk met leerdervervoer,…
Dit is amper tyd vir die jaar se Flavour Festival. Koop vandag jou kaartjies hier: Flavour – 2025 – iBeef. #FlavourFestival2025 #FoodieHeaven #AllTheFlavours #beefmaster #malupork…
LUSIKISIKI. – Die verhoor van die ses verdagtes in die Lusikisiki-massaskietery het gister in die Lusikisiki-streekhof begin. Lees ook: Lusikisiki-verdagtes verskyn in hooggeregshof Die…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku twee kouefronte gaan Suid-Afrika vandeesweek tref. Lees ook: Polisie sê treinontsporing is deur rioolstorting veroorsaak Yskoue temperature, reën, oorstromingsrisiko’s…
NEW YORK, VSA. – Vier mense is gisteraand in New York doodgeskiet toe ’n gewapende verdagte by 345 Park Avenue ingeloop en op mense…
WES-KAAP. – Twee mans is in hegtenis geneem op aanklagte wat verband hou met openbare geweld in Happy Valley en sal in die Bluedowns-landdroshof…
KWAZULU-NATAL. – ’n Egpaar, vermoedelik in hulle laat 60’s, is vanoggend (Dinsdag) in ’n huisbrand in Midmarweg in Shallcross dood, terwyl ses ander persone…
Aan die vooraand van haar 50ste is Pop moeg, moedeloos en vasgevang tussen ’n dobbelverslaafde man, ’n niksnut-seun, ’n verarmde kleinhoewe en ’n klomp…
VRYSTAAT. – ‘n Vrou (60) van Bothaville is Saterdag drie keer met ‘n hamer in haar huis op die kop geslaan, waarna sy verkrag…