1 174 leerlinge in Gauteng nog nie in skole geplaas nie
GAUTENG – Die Gautengse departement van onderwys (GDE) sê tans is 1 174 gr. 1- en gr. 8-leerlinge nog nie in skole geplaas nie,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,174 op Wednesday 11 February 2026.
GAUTENG – Die Gautengse departement van onderwys (GDE) sê tans is 1 174 gr. 1- en gr. 8-leerlinge nog nie in skole geplaas nie,…
GAUTENG – Die Gautengse departement van onderwys (GDE) het bevestig dat leerlingvervoer gestabiliseer het, nadat sommige kontrakteurs tydelik hul dienste gestaak het. Die LUR…
WES-KAAP. – Die nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur (NatJoints) sê alle veiligheidsmaatreëls is in plek om die 2026-staatsrede Donderdag veilig te laat verloop. President…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man, vermoedelik in sy 20’s, is Dinsdagmiddag omstreeks 16:00 tydens ’n strukturele instorting in Beachstraat, naby Byng-rylaan in die Bluff, suid…
OOS-KAAP – Lwambeso Dyantyi (28) word in verband met moord en poging tot moord, wat gedurende 2023 in Zwelitsha plaasgevind het, deur die polisie…
KWAZULU-NATAL. – ’n Poolse toeris is Maandagmiddag veilig uit die see by Jabula-strand gered. Reuben van der Nest (24) van Hoedspruit het die toeris…
KWAZULU-NATAL – Vier verdagtes wat glo gesoek is vir ernstige misdade, waaronder moord, poging tot moord en gewapende roof, is Dinsdagaand tydens ’n skietgeveg…
KANADA. – 10 persone, onder wie die vermeende skieter, is dood in ‘n massaskietery in die gemeenskap van Tumbler Ridge, Kanada. Minstens 25 persone…