Hoekom voel ek skuldig oor situasies buite my beheer?
Skuldgevoelens oor dinge buite jou beheer kom dikwels voor. Wanneer dit aanhou en jou daaglikse lewe ontwrig, is professionele hulp die regte stap.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,256 op Monday 4 May 2026.
Skuldgevoelens oor dinge buite jou beheer kom dikwels voor. Wanneer dit aanhou en jou daaglikse lewe ontwrig, is professionele hulp die regte stap.
Comic Con Cape Town 2026 spotlighted 10 emerging City artists in Artist Alley with original work, mentorship and direct fan access. See the full…
DA bill to replace BEE goes for its first reading in Parliament on 6 May 2026. Mat Cuthbert leads the briefing on the new…
South Africa aviation safety hits 95.12% in the 2026 ICAO audit, placing the country 8th globally and number one in Africa. See the full…
Statutêre verkragting en stygende tienerswangerskappe is Sondag tydens die amptelike bekendstelling van Kinderbeskermingsmaand onder die vergrootglas geplaas. Hierdie jaar se tema heet “Working Together…
Suid-Afrika behaal 95,12% in 'n ICAO-oudit en staan nou 8ste op die wêreldranglys vir lugvaartveiligheid en eerste in Afrika.
WES-KAAP. – Die Kaapstad-hooggeregshof het in AfriForum se guns beslis en bepaal dat Kaapstad se omstrede tariefmodel, waar ‘n waterrekening op die waarde van…
KWAZULU-NATAL. – Twee mans is Saterdagmiddag dood en drie ander ernstig beseer nadat ‘n voertuig met vyf passasiers beheer verloor en teen ‘n boom…
LIMPOPO. – ‘n 16-jarige meisie se liggaam, onthoof en naak, is Vrydagaand in ‘n beboste gebied in Pharare gevind. ‘n 17-jarige tienerseun is die…
LIMPOPO. – Omphile Sethole (2) is vermoedelik Saterdagoggend vroeg uit haar huis in Tinmyne ontvoer terwyl haar 52-jarige ouma geslaap het. Volgens kol. Malesela…