Vrou dood in plas bloed aangetref
GAUTENG. – Die liggaam van ’n ongeïntifiseerde vrou is op 2 Mei kort ná 19:00 deur ‘n hawelose man in ‘n plas bloed aangetref.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,259 op Thursday 7 May 2026.
GAUTENG. – Die liggaam van ’n ongeïntifiseerde vrou is op 2 Mei kort ná 19:00 deur ‘n hawelose man in ‘n plas bloed aangetref.…
Met Nasionale Brandwondbewustheidsweek, wat vandeesweek gehou word, word gesinne en versorgers aangemoedig om groter aandag aan veiligheid te gee en kinders teen alledaagse gevare…
Video-opnames kan onderaan die berig gesien word. WES-KAAP. – Uiters hoë reënvalle is oor groot dele van die Tuinroete aangeteken, met verskeie gebiede wat…
WES-KAAP. – Weerwaarskuwings in die Tuinroete-streek is van vlak 8 na vlak 6 verlaag, maar plekke soos Knysna, Bitou en die Langkloof-gebied bly onder…
The 2026 hantavirus outbreak traces back to Argentina, where the rare Andes strain has circulated since mid-2025. Three deaths and a growing case list…
VRYSTAAT. – Die polisie se Veediefstal- en Bedreigde Spesies-eenheid het sy kommer uitgespreek oor die toename in onwettige jag met honde. Dit word dikwels…
OOS-KAAP. – Drie polisiebeamptes is kort ná middernag (Donderdag) in ‘n woning in 21 Rudmansraat, Kariega, in ‘n skietvoorval dood. Dit was glo slegs…
Die hantavirus is ‘n seldsame, maar dodelike siekte wat deur knaagdiere soos rotte en muise versprei word. Wêreldwyd sterf duisende mense jaarliks daaraan. Sonder…
VRYSTAAT. – Die voertuig van die vermiste Stephen Khanye (70) is Dinsdag ná ‘n intensiewe soektog by die Vaaldam naby Oranjeville opgespoor. Hy is…
GAUTENG. – ‘n Bevel van die Pretoria-hooggeregshof het vandeesweek skole in Tshwane beskerm teen elektrisiteit wat afgesny word weens gterstallige erfbelasting – dit is…