NVG tree op teen afwesige aanklaer toe saak van rol geskrap word – DA eis verduideliking
MPUMALANGA. – ‘n Staatsaanklaer is Maandag in die Kwaggafontein-landdroshof skuldig bevind aan minagting van die hof en ‘n lasbrief vir sy inhegtenisneming is uitgereik.…