Gesondheidsdepartement sê oor verpleegster wat glo geboelie word
GAURTENG. – ‘n Video waarin ‘n professionele verpleegster by Steve Biko Akademiese Hospitaal se Nefrologie-afdeling beweer dat sy deur bestuur geboelie word, het wyd…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,272 op Wednesday 20 May 2026.
GAURTENG. – ‘n Video waarin ‘n professionele verpleegster by Steve Biko Akademiese Hospitaal se Nefrologie-afdeling beweer dat sy deur bestuur geboelie word, het wyd…
WES-KAAP. – Die Helen Suzman-stigting het formele hofverrigtinge teen die Speaker van die Nasionale Vergadering (NV) en die leier van die EFF, Julius Malema,…
Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het op 10 Desember 2025 konsep-regulasies gepubliseer wat elke Suid-Afrikaner raak wat ‘n boorgat het. Minister Pamela…
GAUTENG. – Die gedenkdiens van Kira Meyer (12) van Laerskool Skuilkrans, wat op Moedersdag met haar elektriese skopfiets geval het, Vrydag breindood verklaar is…
GAUTENG. – Konst. Rudzani Ernest Marumo (43) en konst. Thabang Gerald Makgotla (32) is elk gevonnis tot 14 jaar direkte tronkstraf vir moord en…
NOORDWES. – Die Hooggeregshof in Mahikeng het ‘n eksepsie verwerp wat ‘n intensiewesorgeenheid (ISE)-dokter teen ‘n eis van nalatigheid ingedien het. Dit kom nadat…
Stellantis Suid-Afrika het honderde Jeep-eienaars in Suid-Afrika versoek om hul voertuie by ‘n gemagtigde handelaar te laat ondersoek. Altesaam 354 Jeep Grand Cherokee- en…
LIMPOPO. – Die vermiste 2-jarige Omphile Sithole is na bewering verwaarloos. Nkgalapana Vinolia Mabuela (52) en Lesiba Jacob Ledwaba (54), haar grootouers, het Maandag…
Die sanger, Brendan Peyper, sê hy is tevrede dat redeliheid geseëvier het, nadat die applikant wat probeer het om hom gesekwestreer te kry op…
KWAZULU-NATAL. – Drie verdagte mans is vroeg vanoggend deur die polisie op Mariannhill doodgeskiet. Hulle was gesoek in verband met ontvoering, bedrog en die…