Polisieminister en polisiebestuur vergader oor 30 Junie
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het vanoggend met die bestuur van die polisie vergader om die land se gereedheid vir die beplande…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,305 op Monday 22 June 2026.
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, het vanoggend met die bestuur van die polisie vergader om die land se gereedheid vir die beplande…
WES-KAAP. – Sers. Mohlomla Tusani (46), verbonde aan Nyanga- sigbare polisiëring, was van diens toe hy Sondag in Lingelethu-Wes, in Khayelitsha, doodgeskiet is. Volgens…
LONDEN. – Keir Starmer, Britse premier, het aangekondig dat hy as eerste minister gaan bedank ná dae van intense druk van LP’s van die…
GAUTENG. – ’n Beplande optrede deur Brinant Security Group, saam met ander wetstoepassings- en veiligheidspanne, het Sondag gesorg dat ontvoerde slagoffers veilig teruggevind is…
Na 'n tienerselfdood in jou buurt weet baie ouers nie hoe om te help nie. Ses praktiese maniere om jou tiener deur die rou…
President Cyril Ramaphosa waarsku dat die onlangse Ebola-uitbrekings in Afrika ’n ernstige herinnering is aan hoe vinnig gevaarlike siektes kan versprei, soos tydens die…
LIMPOPO. – ’n 45-jarige man is in hegtenis geneem nadat die polisie ’n gesteelde Toyota Hilux Legend-bakkie ter waarde van sowat R700 000 op…
KWAZULU-NATAL. – ’n 47-jarige manlike drawwer is Saterdag dood aangetref nadat hy glo by ’n wal langs die R102 in Ottawa afgeval het. Volgens…
NOORD-KAAP. – Verskeie mense het in die Vaalrivier by Douglas in die water beland toe ‘n boot omgeslaan het. Tot dusver is vyf liggame…
Die Ultimate Fighting Championship se UFC OKC sal op 18 Julie ’n groot hoofgeveg aanbied wanneer Suid-Afrika se Dricus du Plessis teen die voormalige…