Gerhard Steyn stel nuwe liefdesliedjie uit eie liefdesverhaal bekend
Die Afrikaanse sanger Gerhard Steyn het sy nuwe enkelsnit, Vra Net Vir Jou, bekendgestel. Die liefdeslied is geïnspireer deur sy eie verhouding met sy…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,316 op Friday 3 July 2026.
Die Afrikaanse sanger Gerhard Steyn het sy nuwe enkelsnit, Vra Net Vir Jou, bekendgestel. Die liefdeslied is geïnspireer deur sy eie verhouding met sy…
WES-KAAP. – Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Kaapse Wynland-lughawe het ‘n samewerkingsooreenkoms onderteken. Die lughawe ondergaan tans ‘n beplande uitbreiding van sowat R8…
WES-KAAP. – Die Karoo Donkey Sanctuary in De Rust sê hy beplan om regstappe teen die polisiediens te neem, ná polisie-optrede by die reservaat…
NOORD-KAAP. -Maria Jessica Kuhn (43), ‘n voormalige finansiële administrateur van die Hoërskool Kathu is Donderdag deur die Valke by haar huis in Kathu in…
OOS-KAAP. – Die DA het xenofobiese, Islamofobiese en rassistiese aanvalle op Yusuf Cassim, sy provinsiale voorsitter, veroordeel nadat hy as adjunkminister van hoër onderwys…
GAUTENG. – Die strafsaak teen Julius Mkhwanazi, die geskorsde adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisepolisiedepartement (EMPD), en Kagiso Lerutla, die Ekurhuleni- munisipale bestuurder, is Donderdag in…
Die strafsaak teen vyf mense wat daarvan beskuldig word dat hulle gewerf is om by die Russiese weermag aan te sluit, is Donderdag in…
Terwyl baie mense gedurende die wintermaande griep opdoen en binne ‘n paar dae met rus herstel, waarsku ER24 dat die virus in sommige gevalle…
VSA. – ‘n Paartjie is in New York in hegtenis geneem nadat hulle Woensdag tot op die spits van die Empire State-gebou, ontoeganklik vir…
KWAZULU-NATAL. – Dr. Rodney Saunders en dr. Rachel Saunders, bekende plantkundiges, is gedurende Februarie 2018 ontvoer, beroof en vermoor. Fatima Bibi Patel (36), Sayefudeen…