EMPD-Mkhwanazi en nog ‘n JMPD-beampte kry borg oor ‘edelstene’
GAUTENG. – Brig. Julius Mkhwanazi van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) en ‘n beampte van die Johannesburg-metropolisie (JMPD), ook bekend as “Getuie K” is elk deur…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,334 op Tuesday 21 July 2026.
GAUTENG. – Brig. Julius Mkhwanazi van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) en ‘n beampte van die Johannesburg-metropolisie (JMPD), ook bekend as “Getuie K” is elk deur…
KWAZULU-NATAL. – Padverkeersinspekteurs (RTI) in Park Rynie het op die eerste dag van die nuwe skoolkwartaal 36 leerlinge uit ‘n oorlaaide minibustaxi met donker,…
VRYSTAAT. – Die Welkom-polsie het twee afsonderlike geregtelike doodsondersoeke geopen ná die ontdekking van twee babaliggame. Volgens polisiewoordvoerder, sers. Palesa Thabana, is polisiebeamptes op…
INDIË. – Md Akbar (42) is dood nadat ‘n plafonwaaier in die noodafdeling van ‘n groot regeringshospitaal in Nieu-Delhi op sy bed geval en…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het byna R100 miljoen in sy 2026/27-begroting geoormerk om hawelose mense wat op straat woon, te ondersteun, skuiling uit…
KWAZULU-NATAL. – Die verhoor van 62 beskuldigdes wat teregstaan in verband met die openbare geweld en onrus wat KwaZulu-Natal in Julie 2021 getref het,…
Kyk hier hoe die geld bestee is en wie waarvoor betaal het. Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het verduidelik hoe…
WES-KAAP. – Die George- munisipale raad het die proses aan die gang gesit vir die ontwikkeling van twee nuwe grootmaat-drinkwaterreservoirs. Dit sal volgens beplanning…
Die departement van binnelandse sake het die tweede fase van sy skema vir vertroude werkgewers (Trusted Employer Scheme – TES) van stapel gestuur, om…
GAUTENG. – Die verhoor van Vusimuzi “Cat” Matlala en vier medebeskuldigdes het Maandag in die Johannesburg-hooggeregshof in Gauteng afgeskop. Al vyf beskuldigdes het onskuldig…