6-jarige meisie vermoor – tienerseun in hof
WES-KAAP. – Die ondersoek na die moord op die 6-jarige Desney Struis van Visgat-plaas naby Witzenberg, Ceres, duur voort. ‘n 14-jarige seun is in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,335 op Wednesday 22 July 2026.
WES-KAAP. – Die ondersoek na die moord op die 6-jarige Desney Struis van Visgat-plaas naby Witzenberg, Ceres, duur voort. ‘n 14-jarige seun is in…
GAUTENG. – Die 46-jarige Ndodana Mkhanyisi Tshuma, wat deur die Verenigde Koninkryk op drie aanklagte van moord gesoek word, bly in aanhouding. Hy het…
WES-KAAP. – Die Metropolisie se buurtveiligheidsbeamptes het gedurende die wintervakansie ‘n reeks programme in Kalksteenfontein en Valhalla Park aangebied om kinders se veiligheid te…
WES-KAAP. – Die sanger, akteur en aanbieder Emo Adams en sy vrou, Michelle, was die slagoffers van diefstal uit hul motorvoertuie nadat dit oopgebreek…
VSA. – Kapt. Spencer Long, ‘n brandweerkaptein, sy vrou Katrina en hul drie seuns, Reid, Thayne en Gage, is dood nadat hulle in die…
INTERNASIONAAL. – Die wrak van ‘n Pan American World Airways-vliegtuig wat meer as sewe dekades gelede verdwyn het, is uiteindelik opgespoor. Die ontdekking bring…
Slegs 18% van die kandidate wat die Wes-Kaap se nuwe aanlyn-leerlinglisensietoets aflê, slaag die eksamen. Dit is volgens inligting wat die Wes-Kaapse minister van…
MPUMALANGA. – Twee mans, onderskeidelik 42 en 47 jaar oud, is Dinsdag op die N4 naby Middelburg in hegtenis geneem nadat die polisie na…
NOORD-KAAP. – Thabo Thobeli (59) het namens sy maatskappy, Botsho Botle CC, skuldig gepleit op 49 aanklagte van bedrog en ook op 50 aanklagte…
GAUTENG. – Bafana Mahungela (23), wat teregstaan weens die moord op Kirsten Kluyts van die Hoërskool Delta Park, het Dinsdag sy eie getuienis in…