Mansstudent sterf op kampus
Die student was deel van feesvieringe waar alkohol glo gebruik was.
Die student was deel van feesvieringe waar alkohol glo gebruik was.
Twee seuns het in die Natures Valley-strandmeer verdrink.
Beide die wag en vermeende aanvaller het noodlottige skietwonde opgedoen.
Tharina Botes wat van gemengde SA-Thai-afkoms is het Sondagaand die kroon van Mej. Thailand Wêreld ingepalm.
'n Vissersboot, die Azonto, het vangoogend in St. Lucia in die see omgeslaan, waarna al die vissermanne gered kon word.
Twee persone het by 'n restaurantkroeg waar Appel opgetree het met 'n permanente merkpen op sy voertuig geteken.
Die trekker het in modder omgekantel en weggesak met die boer daaronder vasgekeer.
Williams het ernstige nek- en ruggraatbesering tydens 'n rugbywedstryd opgedoen, waarna dokters gesê het hy het sy nek op twee plekke gebreek en is…
Twee buitelandse burgers is vir beweerde bedrog in hegtenis geneem.