Voormalige gesondheidsdepartementshoof en makkers kry borg na beweerde R86 miljoen tenderbedrog
Hulle is op aanklagte wat die departement 'n verlies van R86 miljoen gekos het, in hegtenis geneem.
Hulle is op aanklagte wat die departement 'n verlies van R86 miljoen gekos het, in hegtenis geneem.
Die wind het die brand laat versprei, waarna die voertuie vlam gevat het.
Na maande se soek is 'n verdagte deur 'n reaksiebeampte doodgeskiet.
Die polisie in die Noord-Kaap versoek hulp om die vermiste tiener op te spoor.
Werknemers is van 'n plaas ontvoer en hulle menseregte geskend. Hulle ontvang behandeling in 'n hospitaal.
Volgens 'n video-opname is 'n kind vermoedelik in 'n provinsiale hospitaal deur twee sekuritetiswagte aangerand.
Die minibustaxi het volgens rapportering beheer verloor en verskeie keer gerol.
Geseëlde pakkies met reeksnommers en duursame items is vanuit 'n voertuig verkoop.
'n Massa-serenade ter ondersteuning vir die Springbokke is tydens die GrootJol by die Voortrekkermonuent aangepak.
Drie gevangenes het gister op pad van 'n hof na die tronk uit 'n opruktrok ontsnap.