Kolisi’s en Federer eet saam in Frankryk
Rachel Kolisi, vrou van die voormalige Springbok-kaptein, Siya Kolisi, het ’n plasing op haar Instagram gemaak oor die gesin se ete-afspraak saam met die…
Rachel Kolisi, vrou van die voormalige Springbok-kaptein, Siya Kolisi, het ’n plasing op haar Instagram gemaak oor die gesin se ete-afspraak saam met die…
Who lives in a pineapple under the sea? As jy die eerste sin saamgesing het, het jy al van SpongeBob gehoor. Binnekort sal jy…
HAMMANSKRAAL, GAUTENG. – ’n Brand het kort voor 11:00 Maandagoggend by die Ackermans-winkel in die Jubilee Mall in Hammanskraal uitgebreek. Tshwane se nooddienste is…
PARYS, FRANKRYK. – Rafael Nadal (37) is vir die eerste keer tydens die Franse Ope-tennistoernooi, ook bekend as die Roland-Garros, in die eerste rondte…
Steve Hofmeyr het besluit om nie sy 60ste lewensjaar ongesiens te laat verbygaan nie. Hy gaan dit vier met ’n grootskaalse produksie waartydens al…
Net toe die meeste mense wou sê dat die winter vanjaar laat is, besluit ’n kouefront om sy opwagting te maak. Die land kan…
PIETERMARITZBURG, KZN. – Een persoon is ernstig beseer in ’n motorbotsing Sondagaand in Gladys Manziweg in Pietermaritzburg. Volgens KZN Private-ambulansdiens was twee motors in…
HOUTBAAI, WES-KAAP. – ’n Vrou (47) is Saterdag uit die Llandudno-kloof bo Houtbaai gered nadat sy geval het toe sy en ’n stapgroep op…
OHIO, VSA. – Tamara Banks (41) is Vrydag tot nege jaar gevangenisstraf gevonnis na haar dogtertjie (4) in 2022 dood is as gevolg van…
Ry jy elke oggend dieselfde roete werk toe? Klop jou hart sommer vinniger as jy dink jy moet ’n loopbaanskuif maak? Wel, verandering in…