Gé Korsten se ‘Liefling’ kry binnekort ’n nuwe baadjie
Universal Musiek het aangekondig hulle gaan binnekort ’n remix van Gé Korsten se Liefling vrystel. Dit word amptelik op 31 Mei 2024 vrygestel. Universal…
Universal Musiek het aangekondig hulle gaan binnekort ’n remix van Gé Korsten se Liefling vrystel. Dit word amptelik op 31 Mei 2024 vrygestel. Universal…
KARIBIB, NAMIBIË. – ’n Vrou (27) is Vrydagoggend in hegtenis geneem nadat die liggaam van haar sussie (17) met ’n steekwond in hulle huis…
CARLETONVILLE, GAUTENG. – ’n Klein aardskudding het om 14:21 Vrydagmiddag op Carletonville plaasgevind. Volgens Volcano Discovery het die skudding 3.1 op die Richterskaal gemeet.…
BRITS-COLOMBIË. – Nick Chowdhury is onlangs verras toe ’n 14-jarige seun sy beursie wat al vir 33 jaar lank vermis was, gevind en aan…
VERULAM, KZN. – ’n Pa en seun is ongedeerd na ’n gewapende roofpoging Vrydagmiddag in Verulam na hulle hulle hardewarewinkel gesluit het. Volgens Reaction…
UMHLANGA, KZN. – ’n Video doen tans die rondte van ’n man wat sy selfoon kwyt is nadat dit uit sy hand gegryp word…
Die Afrikaanse sanger, Kurt Darren, het onlangs ’n plasing op sy Instagram gemaak. In die foto het hy ’n “moonboot” aan sy regtervoet en…
Big Concerts het aangekondig al drie vertonings van Andrea Bocelli vir 2025 het Vrydag uitverkoop. Kaartjieverkope het om 9:00 Vrydagoggend geopen. “All three Andrea…
Anton Goosen gee aanhangers ’n voorsmakie van sy nuwe album wat binnekort verskyn. Bly by my het Vrydag op alle digitale platforms verskyn. Die…
Merenthia Cronjé, wat weer wil loop na sy in haar onderlyf verlam is in ’n foefieslide-ongeluk, het ’n video op haar TikTok geplaas waarin…