Polisie ondersoek bewerings dat prins Andrew inligting by polisie oor Giuffre wou bekom
VK. – Volgens die Metropolitan-polisie stel hulle ondersoek in na bewerings in mediaberigte dat prins Andrew deur sy staatsbefondste lyfwag persoonlike inligting oor sy…