Leeu kry genadedood in Bergkwagga Nasionale Park
Die opsie om hom na ’n ander park te verskuif, sou nie met sy herstelproses gehelp het nie, aangesien jonger leeumannetjies die oorhand sou…
Nuus en stories oor diere, natuur en troeteldiere.
Die opsie om hom na ’n ander park te verskuif, sou nie met sy herstelproses gehelp het nie, aangesien jonger leeumannetjies die oorhand sou…
Kafue- nasionale park is in die weste van Zambië geleë.
Daar word bespiegel of die haai self sy weg na die dam gevind het en of moeilikheidmakers die haai in die dam losgelaat het.
Travis Carreira, ’n toeris, het die oomblik vasgevang vanuit Marloth-park wat aan die Kruger- nasionale park grens.
Bella is die eerste nie-menslike ontvanger van die inplanting in Afrika en die vierde ter wêreld.
Die foto’s is onder andere van ’n seekoei, olifant, skilpad en pikkewyne.
Enigiemand wat die hond gewaar, word aangemoedig om die CCPO by 031 903 7037 te kontak.
Volgens Venter het die volstruis saam met ganse grootgeword en begin hy nou soos een optree.