Man verloor deel van vinger na ‘mak’ hiëna hom byt
’n Gedeelte van sy vinger moes geamputeer word en die wonde is in die teater skoongemaak.
Nuus en stories oor diere, natuur en troeteldiere.
’n Gedeelte van sy vinger moes geamputeer word en die wonde is in die teater skoongemaak.
Salomé Bruyns, senior inspekteur van George-DBV, sê die oorsaak van die perd se dood is onbekend.
Die voorval het na bewering tydens ’n vertoning by die Crocodile Creek-reptielpark in Greylands plaasgevind.
Hulle sal blaf om die area waarin hulle is teen indringers te beskerm.
Anthony het sonder sukses teen die krokodil geveg en selfs sy vingers in die krokodil se oë gedruk.
Fuller woon tans ‘n werkswinkel vir bioloë by die Nombolo Mdhluli-konferensiesentrum in Skukuza by.
Kandela het in Desember 2023 by die reservaat aangesluit en glo dadelik deel van die gemeenskap geword.
Die voorval het reeds maande gelede in die Fort Worth-dieretuin in Texas gebeur.
Die olifantkoei se stresvlakke het gestyg sodra mense haar agtervolg het, terwyl sy weer kalmer in rustiger areas was.
Volgens berigte is die bees dieselfde dag by ’n boer gekoop.