Sangeres van ‘The Ballad of Lucy Jordan’ sterf
Marianne Faithfull (78), sangeres en aktrise, het Donderdag omring deur haar familie in Londen gesterf. Faithfull is op 29 Desember 1946 in Hampstead in…
Marianne Faithfull (78), sangeres en aktrise, het Donderdag omring deur haar familie in Londen gesterf. Faithfull is op 29 Desember 1946 in Hampstead in…
Die dokumentêre program oor Laurika Rauch, Laurika se Tuiskoms, wat saam met haar laaste liedjies na 50 jaar in die bedryf uitgereik word, is…
Laurika Rauch, die befaamde sangeres wat vir vyf dekades Suid-Afrikaners met stories en liedjies bekoor het, sê totsiens en boonop in die jaar wat…
Dodo Nyoka sluit sy veelsydige musiekjaar met ‘n vrolike nuwe vrystelling, genaamd Meisie, af. Fanie Nel van Coleske Group sê hierdie vrolike kuierliedjie is…
Riaan Benadé, immergewilde sanger, groet die jaar met Vitamiene See, net betyds vir die vakansie- en feesseisoen. Fanie Nel van Coleske Group sê met…
Bobby van Jaarsveld het kort na die aankondiging van sy egskeiding met Annatjie op 24 November, Niks Soos Liefde Nie, op 6 Desember vrygestel.…
Dassie het Vrydag sy debuutenkelsnit, Wyne, vrygestel nadat hy deur Appel gementor is. Fanie Nel van die Coleske Group sê die countrystyl-snit is treffend,…
Die Britse sanger Elton John (77) het onthul dat hy al vir vier maande nie met sy regteroog kan sien nie nadat hy in…
Jan Bloukaas, oftewel Jean du Plessis, het sy droom bewaarheid. Hy het so pas sy derde enkelsnit van wat hy sy laaste album noem,…
Karlien van Jaarsveld en Derick Hougaard se tweelingseuns, Daniël en Eliah (9), het op die verhoog van Afrikaans Is Groot as dromspelers verras. “So…