KYK: Lisie Basson stel ‘Dis Jou Oë’ vry
Lisie Basson, Die Kontrak Seisoen 2-sangeres, het pas ‘n nuwe enkelsnit genaamd, Dis Jou Oë vrygestel. Fanie Nel van die Coleske Groep sê die…
Lisie Basson, Die Kontrak Seisoen 2-sangeres, het pas ‘n nuwe enkelsnit genaamd, Dis Jou Oë vrygestel. Fanie Nel van die Coleske Groep sê die…
Pieter Naudé, broer van die sangeres Juanita du Plessis, wat teen breinkanker veg, is tans kritiek siek en dit het haar genoop om aan…
Dodo Nyoka het pas sy nuwe enkelsnit Jannaman vrygestel. Die oorwurm met ‘n unieke country-reggae-ritme is ‘n huldeblyk aan sy pa wat hom sy…
WES-KAAP. – Steve Hofmeyr se Ikoon-konsert wat Saterdag in die DHL-stadion in Kaapstad sou plaasvind, is uitgestel, aangesien slegs 8 000 kaartjies verkoop is.…
Kaartjies vir Afrikaans is Groot-konserte vir vanjaar was vanaf Dinsdag 10:00 te koop. Nie net is nog ‘n konsert aangekondig nie, maar al tien…
Demi Lee Moore het pas haar album, Klein Dingetjies, vrygestel. Sy sal vanaand op ‘n spesiale kykNet-program te sien wees en pryk boonop op…
Twee van die land se gunstelingsangers, Appel en Robbie Wessels, het Vrydag die lied Boereworsgordyn, wat gaan oor die denkbeeldige skeidslyn, Centurion, wat Pretoria…
INTERNASIONAAL. – Roberta Flack, legendariese Amerikaanse sangeres, pianis en Grammy-wenner het Maandag in die ouderdom van 88 gesterf. Sy sal onthou word vir die…
Ruhan du Toit, SA se immergewilde goue stem, wat bekend is daarvoor om gemaklik tussen verskeie genres te beweeg, het Vrydag sy nuwe liedjie…
Die twee musiekgroepe ONS en Rooksein het saamgespan om ‘n nuwe klankbaan, genaamd Stellies, vir die Universiteit Stellenbosch te skep. Fanie Nel van Coleske…