Vier witrugaasvoëls in natuur vrygelaat
Vulpro sê elke klein poging tel om die aarde se biodiversiteit te bewaar.
Vulpro sê elke klein poging tel om die aarde se biodiversiteit te bewaar.
Bina die narkotiese-opsporingshond van Ellisras is vermoedelik deur 'n luislang doodgemaak.
Die nuwe groen anakonda-spesie wat gevind is, is 7.5 meter lank en weeg tot 500 kg.
Die werknemer was glo aan die slaap in 'n woningseenheid vir personeel toe sy aan die arm gebyt is.
Inwoners van die nabye kusgebied sou slegs ligte skuddings indien enige, gevoel het.
Die veedraende skip Al Kuwait het gisteraand uit die Kaapstadse hawe na Irak vertrek.
Twee renosters is vir hulle horings in die Thabazimbi-omgewing doodgemaak.
'n Protesaksie teen die sogenaamde "doodskip" word vir vanmiddag beplan.
Die Cape of Good Hope DBV het foto's van die beeste aan boord van die Al Kuwait op sosiale media gedeel.
Daar was glo ’n gat in die draad geknip waardeur die krokodille ontsnap het.