Barberton-paar deur kameelperd aangeval
’n Jong kameelperdbulhet glo op hulle afgestorm en hulle geskop en vertrap.
’n Jong kameelperdbulhet glo op hulle afgestorm en hulle geskop en vertrap.
'n Jong seun word gesoek nadat hy volgens maats deur 'n krokodil gegryp is waar hulle in 'n rivier geswem het.
Crocodile Bridge Safari Lodge het beeldmateriaal gedeel wat wys hoe hulle die eerste twee van die leeus naby die ingang van die gasteplaas aangetref…
Inwoners het opgemerk dat hy omrol en homself met sand gooi om koel te bly. Die feit dat hy omrol en sy ken krap,…
Die NSRI het hul statistieke vir suksesse gedurende 2023 vrygestel met altesaam 1 788 lewens wat gered is.
Die sonvis is met deskundige hulp uit die droëdok gelig om na die oseaan te kan terugkeer.
Volgens die polisie was die paddas in klein geseëlde houertjies en naby aan versmoring.
Die Perseverance-tuig het grond- en rotsmonsters van die sediment geneem wat verder ontleed sal word. Dit sal tydens ’n volgende ekspedisie na die aarde…
Hy het ’n gebuigde linkervlerk. Sy ma, Button, se regtervlerk is ook gebuig nadat sy destyds op Amanzimtoti gestrand was.