Brekende Nuus
Onderwys

Nuus oor skole, onderwys, leerlinge, studente en die onderwyssektor.

Nuus

Affies rou oor dood van matriekleerling

29 March 2026

PRETORIA. – Ruben Bezuidenhout, ‘n matriekleerling van Afrikaans Hoër Seunskool, het ná ’n stryd teen kanker gesterf. Medelye stroom in, veral van skole regdeur…

Nuus

Gr. 4-leerling sterf weens fratsongeluk

23 March 2026

MPUMALANGA. – Mynhardt Moolman, ‘n gr. 4-leerling van Laerskool Middelburg in Mpumalanga, het weens ‘n fratsongeluk, waarvan die besonderhede onbekend is, gesterf. Laerskool Middelburg…