Minstens 20 skool-leerlinge in botsing tussen minibustaxi’s beseer
KWAZULU-NATAL. – Minstens 20 skool-leerlinge is vanoggend om ongeveer 07:00 in ‘n trompop-botsing beseer toe twee minibustaxi’s teen mekaar op die R69 Hlobanepad gebots…
Nuus oor skole, onderwys, leerlinge, studente en die onderwyssektor.
KWAZULU-NATAL. – Minstens 20 skool-leerlinge is vanoggend om ongeveer 07:00 in ‘n trompop-botsing beseer toe twee minibustaxi’s teen mekaar op die R69 Hlobanepad gebots…
Meer as 130 skole in die Kaapse Wynland en Eden- en Sentraal-Karoo bly 11 Mei 2026 gesluit weens stormskade en geblokkeerde toegangspaaie.
GAUTENG. – ‘n Bevel van die Pretoria-hooggeregshof het vandeesweek skole in Tshwane beskerm teen elektrisiteit wat afgesny word weens gterstallige erfbelasting – dit is…
WES-KAAP. – Skole in sekere dele van die Eden- en Sentrale Karoo-onderwysdistrikte is vandag en môre weens waarskuwings van swaar reën en gevaarlike weerstoestande…
KWAZULU-NATAL. – Personeel van Laerskool Hillcrest het hul kreatiewe kant met Checkers Sixty60 gewys, met ’n prettige uitdaging wat groot belangstelling by die skool…
Die departement van basiese onderwys het bevestig dat daar geen spesiale skoolvakansie op 28, 29 en 30 April 2026 is nie. Volgens die amptelike…
Die NWU Skolesportreeks landloop-kompetisie het hierdie jaar weer vir groot opwinding en drama gesorg. Hoërskool Waterkloof het hierdie jaar ‘n besonderse goeie kans gestaan…
STOCKHOLM. – Die Sweedse regering bevorder ’n hernieude fokus op fisiese boeke, papier en penne in klaskamers in ’n poging om dalende geletterdheidsvlakke om…
TURKYE. – ’n Veertienjarige leerling het nege mense doodgeskiet en nog 13 beseer in ’n skoolskietery in die suidelike provinsie Kahramanmaras, het owerhede bevestig.…
NOORD-KAAP. – Laerskool Kathu het Saterdag hul onderwyser-afrigters geloof vir hul onbaatsugtige optrede tydens ’n sportdag wat deur swaar reën ontwrig is. Volgens ’n…