Gaan president Cyril Ramaphosa opsy staan na jongste Phala Phala-verslag?
Die Phala Phala-paneel bevind pres. Ramaphosa het dalk ernstige oortredings gepleeg en moontlik teenkorrupsiewette oortree.
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Die Phala Phala-paneel bevind pres. Ramaphosa het dalk ernstige oortredings gepleeg en moontlik teenkorrupsiewette oortree.
Na bewering het 'n argument ontstaan waartydens die drie leerlinge steekwonde opgedoen het.
Na bewering is Vuthela deur die twee onbekende mans in haar kamer ingedwing waarna sy in die oog, bors en dy geskiet is.
Walus is in 1993 tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op Chris Hani en is al amper drie dekades in die tronk.
Sy toestand is stabiel en hy word medies versorg.
"Dit is tyd dat almal die waarheid ken."
In die video reageer Limpho Hani, wyle Chris Hani se weduwee woedend op die parool wat Janusz Walus toegestaan is.
‘n Ma, pa, en hulle ses maande oue babadogter van Northland in Nieu-Seeland was op pad huis toe ná ‘n partytjie op die strand…
Theuns Jordaan se inhuldigingstoekenning in "The SA Hall of Fame" is aan sy pa Willie oorhandig.