Vier sterf in ongeluk op N2 naby eMkhondo
MPUMALANGA. – Vier mense is vanoggend (Sondag) in ’n ongeluk reg van voor op die N2 tussen eMkhondo en Pongola dood. Twee mans en…
MPUMALANGA. – Vier mense is vanoggend (Sondag) in ’n ongeluk reg van voor op die N2 tussen eMkhondo en Pongola dood. Twee mans en…
LIMPOPO. – Altesaam 13 persone, insluitend ‘n jong meisie van sowat 7 jaar oud, het Sondag in ‘n ongeluk tussen ‘n minibustaxi en twee…
INTERNASIONAAL. – Die Delta-lugredery vervang enjinonderdele op meer as 300 Airbus-vliegtuie nadat passasiers en bemanning ondermeer breinbeserings opgedoen het weens lekkasies van giftige stowwe.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gesin van drie, insluitend ‘n sewejarige kind, is ernstig beseer nadat hulle voertuig Woensdagmiddag van die N3-suid tussen Balgowan en Lions…
OOS-KAAP. – Een passasier is Woensdagaand in ’n ernstige taxi-ongeluk op die R61 naby die Corana-gebied buite Mthatha dood en nog veertien ander persone…
KWAZULU-NATAL. – Twee mans is Maandag net voor 17:00 dood nadat ’n taxi, twee motors en ’n voetganger in ’n meervoudige ongeluk op die…
WES-KAAP. – Die liggaam van ‘n 69-jarige vrou, wat as vermis aangemeld was, is Vrydag omstreeks 12:15 in die Swartbergpas naby Oudtshoorn gekry. Die…
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 15 persone is vanoggend (Dinsdag) beseer toe ’n bakkie wat skoliere vervoer en ’n motor omstreeks 06:00 in Southstraat, Vryheid, gebots…
WES-KAAP. – ‘n Volwassene en ‘n kind het Donderdagoggend in ‘n ongeluk op die Bottelarypad, Stellenbosch, gesterf. Titanium Securitas sê in ‘n sosialemediaplasing die…
NORTH CAROLINA, VSA. – Die bekende liedjieskrywer Brett James (57) is een van drie mense wat gister in ‘n vliegtuigongeluk in North Carolina oorlede…